• Company Profile
  • Macadamia Story
  • Nutritional Info
  • Macadamia Oil
  • FAQ
  • Gallery
  • Contact Royal Macadamia
Follow us on Twitter Visit us on Facebook

Your Monthly Recipe

Visit our website frequently for your delicious Macadamia recipe.

lamb

Gebraaide Brie met neutekors

Bestanddele
240 g briekaas, in wiggies gesny
80 ml (1/3 k) macadamianeute, fyn gekap
80 ml (1/3 k) amandels, fyn gekap
80 ml (1/3 k) okkerneute of pekanneute, fyn gekap
30 ml (2 e) sesamesaad
2 ekstra-groot eiers
60 ml (1/4 k) vars room
olie vir diepvetbraai (verkieslik makadamia olie, of vir sterker geur, sesame olie)


Vries die briekaas-wiggies omtrent 30 min lank. Meng die fyn gekapte neute en die sesamesaad. Klits die eiers en room saam en verwyder die kaas uit die vrieskas.

Doop elke kaaswiggie in die eiermengsel en dan in die neutmengsel. Maak seker al die wiggies is heeltemal bedek. Druk die saad- en eiermengsels liggies teen die wiggies vas.

Pak op n bord en verkoel vir minstens 45 min lank tot baie koud.

Verhit intussen genoeg olie in n kastrol tot baie warm. Braai die wiggies tot goudbruin aan alle kante. Dreineer op kombuispapier en bedien dadelik.

Lewer 12 klein kaaswiggies.



Previous Recipes

Bavarian Macadamia Cream Pie

Crumbed Macadamia Chicken Cordon Bleu

Gebraaide Brie met Neutekors

Trout with Macadamia and Orange crust




                                                                                                

HOME| COMPANY PROFILE| MACADAMIA STORY | NUTRITIONAL INFO | MACADAMIA OIL | FAQ | GALLERY | CONTACT US




Copyright ©2012 Royal Macadamia (Pty) Ltd. All rights reserved.
Designed & Developed by Nico Grobler Studio | www.nicogrobler.co.za